leermeerklasseJul 30, 2021WELKOM JULLE!Dis weer tyd om van ons nuwe studente te verwelkom! Mag julle saam met Leer Meer, hierdie wintermaande, wiskunde 'tackle' en wen. Kontak...
leermeerklasseMar 16, 2021DRIE VAN LEER MEER SE GRAAD 11-STUDENTE OP ‘WALL OF FAME’Drie van ons gr. 11-studente, Viannette de Kock (1), Kayla Branders (6) en Clarinda Stols (7) het op Hoërskool Dr. E.G. Jansen se...
leermeerklasseFeb 21, 2021BAIE WELKOM AAN LEER MEER SE EERSTE GRAAD 7!!WOW! Ons verwelkom met ope arms ons heel eerste Gr 7-student, hoofmeisie van Laerskool Republiek, Nadia Joubert! Ek glo jy gaan sommer...
leermeerklasseFeb 15, 2021Baie Welkom aan die volgende Graad 8-studente!! Hoërskool Alberton Jacques van Tonder Hoërskool Dr. E.G. Jansen Eduan Bredenkamp Jüan Swart Lalique Vermaak Hoërskool Oosterlig Chené...
leermeerklasseFeb 4, 2021WISKUNDE JAARPUNTE VERBETER!Die volgende leerlinge het met harde werk en Leer Meer Aanlyn Lesse se hulp, hulle jaarpunte verbeter! . Ek sien uit na hierdie nuwe jaar...
leermeerklasseNov 13, 2020BAIE WELKOM JULLE!Welkom aan die volgende studente: Graad 8's: Thomas Beukes van Hoërskool Oosterlig 😉 Ruben van Den Berg van Hoërskool Kempton Park 🤩...
leermeerklasseNov 13, 2020Nog studente wat my TROTS MAAK met hulle Wiskunde uitslae!! 😁🤗Graad 10: Well done Jaco Steenkamp, van Dr. E.G. Jansen – jou punte styg met 16%!!! So bly vir jou...😁😁 Graad 9’s: Nané Steyn van...
leermeerklasseOct 28, 2020Nog LEER MEER presteerders!Ek wil graag spog met die volgende Wiskunde studente: Graad 8: Adrian Ristow se punte het met 12% opgegaan! Hy kry dus nou 'n...
leermeerklasseOct 27, 2020Graad 10's PRESTEER!Baie trots op hierdie hardwerkende Graad 10's! Hulle het almal uitstekend gedoen in Wiskunde!! 📚🌟 Beide Vianette en Kayla het...
leermeerklasseOct 16, 2020Graad 8's kry onderskeidings!Baie trots op hierdie Graad 8's! Hulle het almal onderskeidings gekry in Wiskunde!! Klarissa Steenkamp 98% Dandre Kruger 94% Monty Van...
leermeerklasseOct 3, 2020Wiskunde punt op met 58%!In Kwartaal 1 het Derick in die 20% vir sy Wiskunde gekry. Nadat hy by Leer Meer Aanlyn Lesse aangesluit het, & na baie oefening & harde...
leermeerklasseSep 15, 2020Baie trots op jou vordering Mickayla! Hou so aan!Mickayla is 'n hardwerkende dogter wat nie bang is om haarself te druk om beter te presteer nie. Sy hou daarvan om die reëls agter die...
leermeerklasseSep 7, 2020Baie trots op jou deursettingsvermoë Waldo. Hou so aan!Waldo is 'n hardwerkende graad 9-leerder, met 'n groot passie vir sport. Hy werk nie net hard op die sportvelde nie, maar in Wiskunde ook....
leermeerklasseSep 4, 2020Aanhouer Wen! Leer Meer Student: Christopher Swart, Graad 10 is al deel van Leer Meer Ekstra Klasse vanaf 2018. Hy is 'n seun met 'n besige rooster,...
leermeerklasseAug 16, 2020Leer Meer Student: Kayla Branders, Graad 10 😀📚Kayla is al amper 3 jaar deel van Leer Meer Ekstra Klasse. Sy is 'n hardwerkende dogter met baie self dissipline. Dit is hoekom die...
leermeerklasseAug 3, 2020Chanel se Wiskunde punte gaan op met aanlyn klasse!Chanel stap al 'n pad saam met Leer Meer Ekstra Klasse van Graad 8 af. In 2020 moes sy die skuif gemaak na Leer Meer Aanlyn Lesse toe,...
leermeerklasseJul 30, 2020Amoné leer meer aanlyn!Amoné was haar hele Graad 8 jaar by Leer Meer Ekstra Klasse. In haar graad 9-jaar het sy geskuif na Leer Meer Aanlyn Lesse, waar sy die...
leermeerklasseJul 28, 2020CHARL GEE NIE OP!Charl Malgas, 'n graad 9-student, was nie tevrede met sy Wiskunde punte vroeër in die jaar nie. Hy het aangesluit by Leer Meer se...
leermeerklasseJul 27, 2020Trots op jou vordering Monty!Monty van der Mescht, 'n graad 8-leerling, is 'n hardwerkende seun wie se punte net aanhou klim met die hulp van Leer Meer Aanlyn...
leermeerklasseApr 20, 2020Dankie aan almal vir hulle "Reviews"!Lees gerus van Leer Meer Ekstra Klasse se "reviews" om te sien wat die ouers & kinders dink van die aanlyn Wiskunde video lesse ....