top of page

Chanel se Wiskunde punte gaan op met aanlyn klasse!

Chanel stap al 'n pad saam met Leer Meer Ekstra Klasse van Graad 8 af. In 2020 moes sy die skuif gemaak na Leer Meer Aanlyn Lesse toe, a.g.v Covid-19.


Met die Aanlyn Wiskunde Lesse kan Chanel rustig op haar eie tyd deur die lesse werk. Ons kan sien dit werk baie goed vir haar, want sy het nog nie een keer minder as 90% gekry nie.


Chanel se punte het dus opgegaan met omtrent 30%. Sy floreer met die Aanlyn Wiskunde Lesse. Mooi so!



Comments


91399244_2607632006172492_81432772131946

Hoe het alles begin?

Hallo! Ek is Nicole Rossouw en hierdie is my Aanlyn Wiskunde Klasse se webbladsy.

Stuur gerus vir my jou navrae.  Ek kom so spoedig moontlik terug.

Kontak my:

WhatsApp: 061 587 9506

Per E-pos: leermeer.klasse@gmail.com

  • Facebook
  • Instagram

Baie dankie vir jou boodskap!

© 2023 Leer Meer Aanlyn Wiskunde Klasse. Met trots gemaak deur welikeit.

bottom of page