• leermeerklasse

DRIE VAN LEER MEER SE GRAAD 11-STUDENTE OP ‘WALL OF FAME’

Drie van ons gr. 11-studente, Viannette de Kock (1), Kayla Branders (6) en Clarinda Stols (7) het op Hoërskool Dr. E.G. Jansen se Wiskunde ‘Wall of Fame’ opgeindig na die onlangse toetse!


‘Well-done’! Ek is so trots!


Verbeter jou wiskunde punt saam met Leer Meer. As jy deursettingsvermoë het, help ek jou met die res…


Kontak my op Whatsapp: 061 587 9506 vir meer inligting oor Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse. https://www.leermeer.co.za/


Baie Groete, Nicole


#Wiskunde #LeerMeerAanlynWiskundeLesse #VerbeterJouWiskunde






1 view

Recent Posts

See All