• leermeerklasse

BAIE WELKOM AAN LEER MEER SE EERSTE GRAAD 7!!

WOW! Ons verwelkom met ope arms ons heel eerste Gr 7-student, hoofmeisie van Laerskool Republiek, Nadia Joubert!


Ek glo jy gaan sommer gou ons aanlyn wiskunde lesse baie geniet!


Kontak my op Whatsapp: 061 587 9506 vir meer inligting oor Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse. https://www.leermeer.co.za/


Baie Groete Nicole


#LeerMeer #Wiskunde #AanlynWiskundeLesse




0 views
91399244_2607632006172492_81432772131946

Hoe het alles begin?

Hallo! Ek is Nicole Rossouw en hierdie is my Aanlyn Wiskunde Klasse se webbladsy.

Stuur gerus vir my jou navrae.  Ek kom so spoedig moontlik terug.

Kontak my:

WhatsApp: 061 587 9506

Per E-pos: leermeer.klasse@gmail.com

  • Facebook
  • Instagram

© 2020 by Leer Meer. Met trots gemaak deur welikeit.