Baie trots op jou vordering Mickayla! Hou so aan!
- leermeerklasse
- Sep 15, 2020
- 1 min read
Updated: Oct 15, 2020
Mickayla is 'n hardwerkende dogter wat nie bang is om haarself te druk om beter te presteer nie.
Sy hou daarvan om die reëls agter die Wiskunde somme te verstaan, en dit is hoekom Leer Meer Aanlyn Lesse haar so baie help.

Comments