top of page
LEER MEER nuus en aankondigings
Search

WELKOM JULLE!
Dis weer tyd om van ons nuwe studente te verwelkom! Mag julle saam met Leer Meer, hierdie wintermaande, wiskunde 'tackle' en wen. Kontak...
leermeerklasse
Jul 30, 2021
0


Vang nou op met Wiskunde in die winter!
Kom sluit aan by Leer Meer Aanlyn Lesse hierdie koue wintermaande! Beskikbaar vir Graad 7 tot Graad 12. Praat nog vandag met my -...
leermeerklasse
Jul 14, 2021
0

GRAAD 8 - 12
Sukkel jy met Wiskunde? Sluit nou aan by Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse. Jy kan op jou eie tyd deur die video lesse werk. FOOIE: Gr....
leermeerklasse
May 10, 2021
0

GRAAD 7'S
Sukkel jy met Wiskunde? Sluit nou aan by Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse. Jy kan op jou eie tyd deur die video lesse werk teen net R300...
leermeerklasse
May 10, 2021
0

Kry beter punte in Wiskunde, met hierdie 6 voorstelle:
Wiskunde kan baie gou vir jou een van die aakligste vakke word. Maar as jy die volgende wenke toepas en op die regte manier Wiskunde leer...
leermeerklasse
Mar 16, 2021
0


GRATIS Wiskunde Lesse! ✅🥳🤩
Ek het vir julle, 2 volle gratis wiskunde aanlyn lesse, beskikbaar gestel per graad. (Gr. 7 tot Gr. 12) Julle kan my lesse toets om te...
leermeerklasse
Mar 8, 2021
0

BAIE WELKOM AAN LEER MEER SE EERSTE GRAAD 7!!
WOW! Ons verwelkom met ope arms ons heel eerste Gr 7-student, hoofmeisie van Laerskool Republiek, Nadia Joubert! Ek glo jy gaan sommer...
leermeerklasse
Feb 22, 2021
0

Baie Welkom aan die volgende Graad 8-studente!!
Hoërskool Alberton Jacques van Tonder Hoërskool Dr. E.G. Jansen Eduan Bredenkamp Jüan Swart Lalique Vermaak Hoërskool Oosterlig Chené...
leermeerklasse
Feb 15, 2021
0

WISKUNDE JAARPUNTE VERBETER!
Die volgende leerlinge het met harde werk en Leer Meer Aanlyn Lesse se hulp, hulle jaarpunte verbeter! . Ek sien uit na hierdie nuwe jaar...
leermeerklasse
Feb 4, 2021
0

Leer meer is oop vir Gr 7 - 12 Wiskunde studente!
Skryf gerus in vir Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse. Dit is bekostigbaar en gee jou 'n voorsprong vir die jaar. Jy kan heerlik op jou eie...
leermeerklasse
Feb 4, 2021
0

BAIE WELKOM JULLE!
Welkom aan die volgende studente: Graad 8's: Thomas Beukes van Hoërskool Oosterlig 😉 Ruben van Den Berg van Hoërskool Kempton Park 🤩...
leermeerklasse
Nov 13, 2020
0

Nog studente wat my TROTS MAAK met hulle Wiskunde uitslae!! 😁🤗
Graad 10: Well done Jaco Steenkamp, van Dr. E.G. Jansen – jou punte styg met 16%!!! So bly vir jou...😁😁 Graad 9’s: Nané Steyn van...
leermeerklasse
Nov 13, 2020
0

Nog LEER MEER presteerders!
Ek wil graag spog met die volgende Wiskunde studente: Graad 8: Adrian Ristow se punte het met 12% opgegaan! Hy kry dus nou 'n...
leermeerklasse
Oct 29, 2020
0

Graad 10's PRESTEER!
Baie trots op hierdie hardwerkende Graad 10's! Hulle het almal uitstekend gedoen in Wiskunde!! 📚🌟 Beide Vianette en Kayla het...
leermeerklasse
Oct 27, 2020
0

Graad 8's kry onderskeidings!
Baie trots op hierdie Graad 8's! Hulle het almal onderskeidings gekry in Wiskunde!! Klarissa Steenkamp 98% Dandre Kruger 94% Monty Van...
leermeerklasse
Oct 16, 2020
0


Bly op datum met die Wiskunde! 😃📚
2020 is 'n jaar wat ons almal se lewens deurmekaar kom krap het. 'n Jaar wat ek regtig nie gou wil oor hê. Daar is 'n paar dinge wat my...
leermeerklasse
Oct 15, 2020
0


Hoe werk Leer Meer Klasse?
Leer Meer Aanlyn Lesse is hier om te help! Kry toegang tot volledige Wiskunde Lesse teen slegs R300 per maand! Beskikbaar vir Graad 8 tot...
leermeerklasse
Sep 15, 2020
0

Baie trots op jou vordering Mickayla! Hou so aan!
Mickayla is 'n hardwerkende dogter wat nie bang is om haarself te druk om beter te presteer nie. Sy hou daarvan om die reëls agter die...
leermeerklasse
Sep 15, 2020
0


Ons Elektroniese advertensie is op!
Leer Meer adverteer nou ook op 'n elektroniese bord. Ons klasse groei elke maand en ons gaan ook Graad 11 en Graad 12 Wiskunde aanbied...
leermeerklasse
Sep 14, 2020
0

Baie trots op jou deursettingsvermoë Waldo. Hou so aan!
Waldo is 'n hardwerkende graad 9-leerder, met 'n groot passie vir sport. Hy werk nie net hard op die sportvelde nie, maar in Wiskunde ook....
leermeerklasse
Sep 8, 2020
0
bottom of page