top of page

Kry beter punte in Wiskunde, met hierdie 6 voorstelle:

Wiskunde kan baie gou vir jou een van die aakligste vakke word. Maar as jy die volgende wenke toepas en op die regte manier Wiskunde leer - gaan jy beslis beter punte in Wiskunde kry!!


1. Doen jou huiswerk.

2. Werk deur die foute wat jy gemaak het in jou huiswerk en vorige vraestelle.


3. Selfvertroue is net so belangrik. Glo in jouself. Werk hard en oefen jou somme. Hoe meer vraestelle jy uitwerk en somme wat jy doen, hoe beter gaan jou selfvertroue ook word.


4. Oefening is belangrik MAAR ken jou reëls / formules. Maak vir jouself flitskaarte en leer die belangrike konsepte uit jou kop uit.


5. Kyk na videos en apps wat die belangrike konsepte en of jou probleem areas vir jou stap vir stap verduidelik. (Soos natuurlik Leer Meer Aanlyn Lesse)


6. Gebruik 'n tutor om die konsepte waarmee jy sukkel aan jou uit te lê.


Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse help jou om beter wiskunde punte te kry.


Kontak my op Whatsapp: 061 587 9506 vir meer inligting oor Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse. https://www.leermeer.co.za/


Baie Groete Nicole










27 views

Recent Posts

See All
bottom of page