GRATIS Wiskunde Lesse! ✅🥳🤩

Ek het vir julle, 2 volle gratis wiskunde aanlyn lesse, beskikbaar gestel per graad. (Gr. 7 tot Gr. 12)

Julle kan my lesse toets om te sien of dit julle sal help en of julle daarvan sal hou.


Dit is nie 'n 'live'-sessie wat 'n sekere tyd bygewoon moet word nie, dit is beskikbaar om enige tyd te kyk.


https://classroom.google.com/c/MTQ3OTAzOTc1NDYx?cjc=uqcmrce


Login met 'n gmail account - hier is die kode: uqcmrce


Hoop julle geniet my Wiskunde lesse!


Kontak my op Whatsapp: 061 587 9506 vir meer inligting oor Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse.

https://www.leermeer.co.za/


Baie Groete Nicole


#LeerMeer #Wiskunde #AanlynWiskundeLesse


5 views

Recent Posts

See All