Organized Desk

Welkom by Leer Meer Wiskunde Klasse

Graad 8-10 leerders;

Wiskunde & Wiskunde Geletterdheid

Graad 11-12 sal beskikbaar wees in 2021

Verbeter jou Wiskunde punte...

Deur goed te doen in Wiskunde moet jy dit verstaan en dan ook oefen. Die Aanlyn Wiskunde klasse verduidelik stap-vir-stap hoe elke som werk.

Math Formulas

DERICK VAN DEN HEEVER

Wiskunde punte op met 58%

MONTY VAN

DER MESCHT

Wiskunde punte op met 30%

CHANEL 

MINAAR

Wiskunde punte op met 30%
Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse
Leer Meer...

Hoe werk die lesse?

Die Aanlyn Wiskunde Lesse is beskikbaar 24/7, en kan dus enige leerder se skedule pas! Afdelings word deeglik behandel, met uitgewerkte somme wat stap-vir-stap verduidelik word. Ek gee ook persoonlike terugvoering oor elke student se vordering.

 

CAPS Leergang

Al die wiskunde klasse is volledig aangebied volgens die Departement van Onderwys  se 

CAPS 'Curriculum'

Gereelde Terugvoering

Ek gee gereeld terugvoering en advies.

Jy het jou eie persoonlike wiskunde afrigter!

Leer Meer deur te oefen

Elke wiskunde afdeling het 'n werksopdrag wat deur my persoonlik gemerk word. 

Kleurvolle Aanbiedings

Die lesse word op 'n kleurvolle, interaktiewe en interessante metode aangebied. 

Gratis Lesse!

Ek het 2 volle gratis wiskunde aanlyn lesse beskikbaar gestel vir elke graad. Julle kan dit kyk om te sien of die lesse sal help en of julle daarvan hou. Dit is nie 'n 'live sessie' wat 'n sekere tyd bygewoon moet word nie, dit is beskikbaar om enige tyd te kyk.

Log asseblief met jou gmail email in soos gevra.

 

Al die LEER MEER nuus en aankondigings.

 
91399244_2607632006172492_81432772131946

Hoe het alles begin?

Hallo! Ek is Nicole Rossouw en hierdie is my Aanlyn Wiskunde Klasse se webbladsy.

Stuur gerus vir my jou navrae.  Ek kom so spoedig moontlik terug.

Kontak my:

WhatsApp: 061 587 9506

Per E-pos: leermeer.klasse@gmail.com

  • Facebook
  • Instagram

© 2020 by Leer Meer. Proudly created by welikeit