top of page

Hoe werk Leer Meer Klasse?

leermeerklasse

Updated: Sep 29, 2020

Leer Meer Aanlyn Lesse is hier om te help! Kry toegang tot volledige Wiskunde Lesse teen slegs R300 per maand!


Beskikbaar vir Graad 8 tot Graad 10 Wiskunde & Wiskunde Geletterdheid.


Die Aanlyn Wiskunde Lesse is beskikbaar 24/7, en kan dus enige leerder se skedule pas! Afdelings word deeglik behandel, met uitgewerkte somme wat stap-vir-stap verduidelik word. Ek gee ook persoonlike terugvoering oor elke student se vordering.


Wiskunde is een van die belangrikste vakke. Maak seker jy bly op datum, voordat jy agter raak!


Kry die Wiskunde punte wat jy verdien!


Sluit vandag aan deur 'n WhatsApp aan my te stuur op 061 587 9506


Kyk gerus na die volgende video om presies te sien hoe my klasse werk:


Baie dankie, Nicole Rossouw.



10 views

Recent Posts

See All

Commentaires


91399244_2607632006172492_81432772131946

Hoe het alles begin?

Hallo! Ek is Nicole Rossouw en hierdie is my Aanlyn Wiskunde Klasse se webbladsy.

Stuur gerus vir my jou navrae.  Ek kom so spoedig moontlik terug.

Kontak my:

WhatsApp: 061 587 9506

Per E-pos: leermeer.klasse@gmail.com

  • Facebook
  • Instagram

Baie dankie vir jou boodskap!

© 2023 Leer Meer Aanlyn Wiskunde Klasse. Met trots gemaak deur welikeit.

bottom of page