Nog studente wat my TROTS MAAK met hulle Wiskunde uitslae!! 😁🤗

Updated: Mar 16

Graad 10: Well done Jaco Steenkamp, van Dr. E.G. Jansen – jou punte styg met 16%!!! So bly vir jou...😁😁


Graad 9’s:

Nané Steyn van Pietersburg se punte styg met ‘n volle 18%!!🤗👏👏👏🤩 Jy het defnitief hard gewerk!

Janco Rossouw van Hoërskool Kanonkop bereik ‘n onderskeidingspunt van 84%!! 🥳🥳🥳 Sy punte is ook op met 18%! Ek is baie trots op hierdie student!

Ek bied net die klasse aan, die studente sit die werk in! Dankie julle!

Kontak my op Whatsapp: 061 587 9506 vir meer inligting oor Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse. https://www.leermeer.co.za/

Julle maak my so trots!

Baie Groete Nicole #LeerMeer #Wiskunde #AanlynWiskundeLesse



1 view

Recent Posts

See All