Graad 10's PRESTEER!

Updated: Mar 16

Baie trots op hierdie hardwerkende Graad 10's! Hulle het almal uitstekend gedoen in Wiskunde!! 📚🌟


Beide Vianette en Kayla het onderskeidings: Vianette De Kock WISKUNDE 96% Kayla Branders WISKUNDE 92% (Haar punte is op met 28%)

En dan is ek BAIE trots op Jean-Pierre Slabbert se deursettingsvermoë! Sy punte het verdubbel en is nou 72% (Was 36%)

Dis vir my verskriklik belangrik dat my studente hulle Wiskunde punte verbeter! Julle het hard gewerk en sien nou die resultate.

Kontak my op Whatsapp: 061 587 9506 vir meer inligting oor Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse. https://www.leermeer.co.za/

Julle maak my week! Baie Groete Nicole

#LeerMeer #Wiskunde #AanlynWiskundeLesse





1 view