top of page

Bly op datum met die Wiskunde! 😃📚

2020 is 'n jaar wat ons almal se lewens deurmekaar kom krap het. 'n Jaar wat ek regtig nie gou wil oor hê.


Daar is 'n paar dinge wat my geleer het om krisistye te hanteer:


  1. Fokus op elke dag. Moenie terugkyk of vorentoe kyk - jy kan niks verander aan gister of môre, maar jy kan vandag doen wat jy kan.

  2. Doen die "moeilike goed" eerste. As jy jou die take afhandel wat moeilik is, is die res van die dag sommer lekkerder.

  3. Oefen, oefen, oefen. As jy wil goed wees in enigeiets moet jy insit. Deur Wiskunde deel van jou oefeninge te maak gaan jy die resultate sien.

Ek weet Wiskunde is nie vir almal lekker. Ek probeer egter die aanlynklasse vir jou interessant en lekker te maak!





Comentários


91399244_2607632006172492_81432772131946

Hoe het alles begin?

Hallo! Ek is Nicole Rossouw en hierdie is my Aanlyn Wiskunde Klasse se webbladsy.

Stuur gerus vir my jou navrae.  Ek kom so spoedig moontlik terug.

Kontak my:

WhatsApp: 061 587 9506

Per E-pos: leermeer.klasse@gmail.com

  • Facebook
  • Instagram

Baie dankie vir jou boodskap!

© 2023 Leer Meer Aanlyn Wiskunde Klasse. Met trots gemaak deur welikeit.

bottom of page