top of page

Nog LEER MEER presteerders!

leermeerklasse

Updated: Mar 16, 2021

Ek wil graag spog met die volgende Wiskunde studente:


Graad 8: Adrian Ristow se punte het met 12% opgegaan! Hy kry dus nou 'n onderskeiding met sy rapport punt van 90%!! Well done Adrian - ek kan nie ophou smile nie...


Graad 10's: Clarinda Stols se kwartaalpunt is op met 15%!! Sy het ook 'n onderskeiding met haar rapport punt van 84%! Jy het hard gewerk Clarinda ek is so trots op jou!


WOW Kimberli Harmse, - ek is net so trots op jou kwartaalpunt van 77,5% in Wiskunde Geletterdheid!!


Tjaart Naude, is nie net 'n goeie jagter nie. Sy graad 10 Wiskunde punte is op met 30%!!! Ek is ongelooflik trots - hou so aan Tjaart!


Harde werk en oefening - dis wat hierdie studente help! Dankie julle!


Kontak my op Whatsapp: 061 587 9506 vir meer inligting oor Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse.


Julle maak my so trots!

Baie Groete Nicole





7 views

Comments


91399244_2607632006172492_81432772131946

Hoe het alles begin?

Hallo! Ek is Nicole Rossouw en hierdie is my Aanlyn Wiskunde Klasse se webbladsy.

Stuur gerus vir my jou navrae.  Ek kom so spoedig moontlik terug.

Kontak my:

WhatsApp: 061 587 9506

Per E-pos: leermeer.klasse@gmail.com

  • Facebook
  • Instagram

Baie dankie vir jou boodskap!

© 2023 Leer Meer Aanlyn Wiskunde Klasse. Met trots gemaak deur welikeit.

bottom of page