top of page

BAIE WELKOM JULLE!

Updated: Mar 16, 2021

Welkom aan die volgende studente:


Graad 8's:

Thomas Beukes van Hoërskool Oosterlig 😉


Ruben van Den Berg van Hoërskool Kempton Park 🤩

Marie Labuschagne van Hoërskool Dr. E.G. Jansen 🤗

Zanthé Smit van Hoërskool Dr. E.G. Jansen 😁

En ook aan Jared Venter Graad 9 van Hoërskool Dr. E.G. Jansen 🥳

Ek glo julle gaan baat vind by die aanlyn lesse en sommer vinnig 'n verskil sien in beide die verstaan en weergee van Wiskunde!

Kontak my op Whatsapp: 061 587 9506 vir meer inligting oor Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse. https://www.leermeer.co.za/

ree

ree

ree

ree

ree

Comments


91399244_2607632006172492_81432772131946

Hoe het alles begin?

Hallo! Ek is Nicole Rossouw en hierdie is my Aanlyn Wiskunde Klasse se webbladsy.

Stuur gerus vir my jou navrae.  Ek kom so spoedig moontlik terug.

Kontak my:

WhatsApp: 061 587 9506

Per E-pos: leermeer.klasse@gmail.com

  • Facebook
  • Instagram

Baie dankie vir jou boodskap!

© 2023 Leer Meer Aanlyn Wiskunde Klasse. Met trots gemaak deur welikeit.

bottom of page