Leer meer is oop vir Gr 7 - 12 Wiskunde studente!

Updated: Mar 16

Skryf gerus in vir Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse. Dit is bekostigbaar en gee jou 'n voorsprong vir die jaar. Jy kan heerlik op jou eie tyd deur die video lesse en werksopdragte werk.


FOOIE: Gr. 7-10 R300 per maand Gr. 11 R350 per maand Gr. 12 R400 per maand.


Ek kommunikeer met elke leerder om hulle advies te gee, of selfs hulp indien nodig.


Mag julle somme uitwerk, julle grafieke aanhou styg, julle leer deel met almal en somme net 'n goeie jaar optel!


Kontak my op Whatsapp: 061 587 9506 vir meer inligting oor Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse.

https://www.leermeer.co.za/


Baie Groete Nicole


#LeerMeer #Wiskunde #AanlynWiskundeLesse




1 view

Recent Posts

See All