top of page

WISKUNDE JAARPUNTE VERBETER!

Updated: Mar 16, 2021

Die volgende leerlinge het met harde werk en Leer Meer Aanlyn Lesse se hulp, hulle jaarpunte verbeter! . Ek sien uit na hierdie nuwe jaar saam julle!


Verbeter jou wiskunde punt saam met Leer Meer. Met ons aanlyn wiskunde lesse en werksopdragte, gaan jy verseker 'n beter punt kan kry. Al wat dit van jou vra is deursettingsvermoë en ek help jou met die res...


Hierdie jaar is Leer Meer oop vir Gr 7 - 12 Wiskunde studente!


FOOIE: Gr. 7-10 R300 per maand Gr. 11 R350 per maand Gr. 12 R400 per maand.


Ek kommunikeer met elke leerder om hulle advies te gee, of selfs hulp indien nodig.


Kontak my op Whatsapp: 061 587 9506 vir meer inligting oor Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse.


Baie Groete Nicole








Komentáře


91399244_2607632006172492_81432772131946

Hoe het alles begin?

Hallo! Ek is Nicole Rossouw en hierdie is my Aanlyn Wiskunde Klasse se webbladsy.

Stuur gerus vir my jou navrae.  Ek kom so spoedig moontlik terug.

Kontak my:

WhatsApp: 061 587 9506

Per E-pos: leermeer.klasse@gmail.com

  • Facebook
  • Instagram

Baie dankie vir jou boodskap!

© 2023 Leer Meer Aanlyn Wiskunde Klasse. Met trots gemaak deur welikeit.

bottom of page