top of page

Graad 8's kry onderskeidings!

Baie trots op hierdie Graad 8's! Hulle het almal onderskeidings gekry in Wiskunde!!


Klarissa Steenkamp 98% Dandre Kruger 94% Monty Van Der Mescht 88% Danie Potgieter 84%


Ek het juis begin om Wiskunde Klasse aan te bied om studente te help om hulle Wiskunde punte te verbeter! Julle het hard gewerk en sien nou die resultate.


Kontak my op Whatsapp: 061 587 9506 vir meer inligting oor Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse.



Julle maak my dag! Nicole






Comments


91399244_2607632006172492_81432772131946

Hoe het alles begin?

Hallo! Ek is Nicole Rossouw en hierdie is my Aanlyn Wiskunde Klasse se webbladsy.

Stuur gerus vir my jou navrae.  Ek kom so spoedig moontlik terug.

Kontak my:

WhatsApp: 061 587 9506

Per E-pos: leermeer.klasse@gmail.com

  • Facebook
  • Instagram

Baie dankie vir jou boodskap!

© 2023 Leer Meer Aanlyn Wiskunde Klasse. Met trots gemaak deur welikeit.

bottom of page