Aanhouer Wen!

Leer Meer Student: Christopher Swart, Graad 10 is al deel van Leer Meer Ekstra Klasse vanaf 2018.


Hy is 'n seun met 'n besige rooster, wat wil goed presteer in beide sport & akademie.


Met Leer Meer Aanlyn Lesse kan hy in sy eie tyd deur die Wiskunde Lesse werk. Hy kan dus akademie en oefening in sy skedule pas. Hy werk baie hard en gee nie maklik op nie!


Hy het sy mikpunt vir Wiskunde bereik, & hou aan werk om net nog beter te presteer.


#LeerMeer #AanlynWiskundeLess #Wiskunde





0 views

Recent Posts

See All