CHARL GEE NIE OP!

Charl Malgas, 'n graad 9-student, was nie tevrede met sy Wiskunde punte vroeër in die jaar nie. Hy het aangesluit by Leer Meer se aanlynklasse en aanhou oefen, video lesse deurgewerk en nie opgegee nie!


Sy punte het nou al opgekom met 50%! Trots op jou Charl, hou so aan!


#Wiskunde #LeerMeer #AanlynWiskundeKlasse




0 views

Recent Posts

See All