Wiskunde punt op met 58%!
- leermeerklasse
- Oct 4, 2020
- 1 min read
Updated: Oct 27, 2020
In Kwartaal 1 het Derick in die 20% vir sy Wiskunde gekry.
Nadat hy by Leer Meer Aanlyn Lesse aangesluit het, & na baie oefening & harde werk, het hy 78% gekry vir sy Wiskunde toets!
Baie trots op jou Derick! Niks is onmoontlik nie!
Kontak my op Whatsapp: 061 587 9506 vir meer inligting oor Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse.

Comments