Trots op jou vordering Monty!
- leermeerklasse
- Jul 28, 2020
- 1 min read
Updated: Sep 29, 2020
Monty van der Mescht, 'n graad 8-leerling, is 'n hardwerkende seun wie se punte net aanhou klim met die hulp van Leer Meer Aanlyn Wiskunde Lesse! Met elke werksopdrag wat hy voltooi, verbeter sy punte!
Verder bly hy ook op datum met sy Wiskunde vir sy Graad 8 skooljaar.
Hou so aan Monty!

Comments