top of page

Amoné leer meer aanlyn!

Amoné was haar hele Graad 8 jaar by Leer Meer Ekstra Klasse.


In haar graad 9-jaar het sy geskuif na Leer Meer Aanlyn Lesse, waar sy die Wiskunde Lesse van die gemak van haar huis af kan deurwerk. Sy het ook die skuif gemaak na tuisonderrig toe.


Die goeie nuus is dat sy nogsteeds baat vind by Leer Meer se Aanlyn Lesse.

Sy kan nou verseker dat sy nogsteeds op datum bly met Wiskunde, en die punte kry wat sy verdien.


Hou so aan Amoné!




1 view

Recent Posts

See All
bottom of page