top of page

Leer Meer Student: Kayla Branders, Graad 10 😀📚

Kayla is al amper 3 jaar deel van Leer Meer Ekstra Klasse. Sy is 'n hardwerkende dogter met baie self dissipline. Dit is hoekom die aanlyn lesse vir haar so goed werk.


Haar Wiskunde Werksopdrag punte het met 20% opgekom tydens die Covid Pandemie! Sy is 'n voorbeeld vir baie.


Trots op jou Kayla.





Yorumlar


91399244_2607632006172492_81432772131946

Hoe het alles begin?

Hallo! Ek is Nicole Rossouw en hierdie is my Aanlyn Wiskunde Klasse se webbladsy.

Stuur gerus vir my jou navrae.  Ek kom so spoedig moontlik terug.

Kontak my:

WhatsApp: 061 587 9506

Per E-pos: leermeer.klasse@gmail.com

  • Facebook
  • Instagram

Baie dankie vir jou boodskap!

© 2023 Leer Meer Aanlyn Wiskunde Klasse. Met trots gemaak deur welikeit.

bottom of page