top of page

WISKUNDE GELETTERDHEID is 'n uitdagende vak!

Is jy in GRAAD 10 met WISKUNDE GELETTERDHEID as 'n vak?


Wiskunde Geletterdheid is ‘n uitstekende vak wat bydra tot jou TPT-telling vir Universiteits keuring. Hoe beter jy in die vak presteer, hoe hoër is jou TPT-punt en hoe beter is jou kans om goedgekeur te word om te studeer by 'n Universiteit.


En my doel is om jou te help om die punte te kry waarvoor jy mik!


Waaroor gaan Gr.10-Wiskunde Geletterdheid?


Bankwese, Rente, Belasting, Begrotings, Berekeninge, Omskakelings van eenhede, Finansiële Dokumente en Tariefsisteme, Meting, Skaal, Kaarte en Planne, Monteringsdiagramme, Vloerplanne en nog vele meer!


My aanlyn video lesse is daar om jou te help om Wiskunde Geletterdheid goed te verstaan! Jy kan die videos deurwerk in jou eie tyd, en teen jou eie tempo. Fokus op die gedeeltes waarmee jy sukkel.


Daar word ook werksopdragte opgelaai wat ek persoonlik merk. Ek gee dan ook vir jou terugvoering sodat ons jou foute kan identifiseer.


Wat kos dit? Slegs R300 per maand!


Sluit vandag aan deur 'n WhatsApp aan my te stuur op 061 587 9506.


Kyk gerus na my webblad https://www.leermeer.co.za/ vir meer inligting.


Baie dankie, Nicole Rossouw



Video: Uitreksels van die aanlyn video klasse.


16 views

Recent Posts

See All
bottom of page