top of page
FACEBOOK COVER.png

Welkom by Leer Meer Wiskunde
Lesse

Graad 7-12

Hoe werk Leer Meer Klasse?

Die Aanlyn Wiskunde Lesse is beskikbaar 24/7, en kan dus enige leerder se skedule pas! Afdelings word deeglik behandel, met uitgewerkte somme wat stap-vir-stap verduidelik word. Ek gee ook persoonlike terugvoering oor elke student se vordering.

CAPS Leergang

Al die wiskunde lesse is volledig aangebied volgens die Departement van Onderwys  se 

CAPS Kurrikulum

Gereelde Terugvoering

Ek gee gereeld terugvoering en advies.

Jy het jou eie persoonlike wiskunde afrigter!

Leer Meer deur te oefen

Elke wiskunde afdeling het 'n werksopdrag wat deur my persoonlik gemerk word. 

Kleurvolle Aanbiedings

Die lesse word op 'n kleurvolle, interaktiewe en interessante metode aangebied. 

Verbeter jou Wiskunde punte...

Deur goed te doen in Wiskunde moet jy dit verstaan en dan ook oefen. Die Aanlyn Wiskunde klasse verduidelik stap-vir-stap hoe elke som werk.

Math Formulas

Wat ons kliënte sê

Vind jy wiskunde moeilik? Moenie vrees nie—Leer Meer kan jou ondersteun! 🌟

Ontdek die potensiaal van Leer Meer Aanlyn-kursusse en sien 'n skerp toename in jou wiskunde-tellings!

Maar hoor dit direk van ons ongelooflike studente—moenie net ons woord daarvoor aanvaar nie.

Gratis Lesse!

Ek het 2 volle gratis wiskunde aanlyn lesse beskikbaar gestel vir elke graad. Julle kan dit kyk om te sien of die lesse sal help en of julle daarvan hou. Dit is nie 'n 'live sessie' wat 'n sekere tyd bygewoon moet word nie, dit is beskikbaar om enige tyd te kyk.

Log asseblief met jou gmail email in soos gevra met ujadv3z as die klas kode.

bottom of page