WEN NOU MET WISKUNDE!

Leer Meer Aanlyn Lesse wil vir iemand (in Graad 8 tot 10) 3 MAANDE GRATIS Persoonlike Aanlyn Wiskunde Afrigting gee!


Hoe om in te skryf?


1) Like "Leer Meer Aanlyn Lesse" se Facebook Page.

2) Like hierdie post & share met 3 van jou vriende

3) WhatsApp jou naam & van na Nicole op: 061 587 9506


*Ouers, asook leerlinge mag inskryf (Graad 8 tot 10).

Die wenner sal aangekondig word op 31 Aug 2020.

Die wenner wen 3 MAANDE se gratis Wiskunde Aanlyn Afrigting, ter waarde van R900.

Geldig vanaf 1 Sep - 30 Nov 2020


#Wiskunde #LeerMeer #AanlynWiskundeLesse


0 views

Recent Posts

See All