Leer Meer het nou ook 'n webbladsy!

As gevolg van die Covid-19 sluiting het Leer Meer ook besluit om Aanlyn Wiskunde Klasse aan te bied. Ons het hard gewerk om so gou moontlik aan die gang te kom. Ons webtuiste, leermeer.co.za is op en ons gaan ook binnekort die aanlyn klasse oopstel.


Ek glo dat dit jou 'n doelwit kan gee. Wiskunde bly maar een van die moeiliker vakke op hoërskool. Deur nou al voor te berei, ongeag wat die res van die jaar inhou, kan jy seker maak dat jy voor bly, en nie agter raak met Wiskunde.


#LeerMeer #AanlynWiskundeKlasse #WiskuneWordMaklik



Besoek gerus ons splinternuwe webbladsy by www.leermeer.co.za

0 views

Recent Posts

See All