LEER MEER LEERDERS PRESTEER!

Updated: Oct 15, 2020

Om ekstra wiskunde lesse te neem vereis dissipline en deursettingsvermoë. Nie elke student is lus om na skool, ook nog na aanlyn wiskunde lesse te kyk.


My wiskunde lesse help jou egter beter punte behaal. Jy kan rustig, op jou eie tyd na die klasse kyk oor en oor, tot jy verstaan wat aangaan met die afdelings waarmee jy sukkel.


Baie geluk ook aan die volgende leerders! Elkeen van hulle se punte is op! Well Done!


#Wiskunde #LeerMeer #AanlynWiskundeLesse


4 views

Recent Posts

See All