- leermeerklasse
IRENE PAIZES WEN!
Baie geluk aan ons wenner Irene Paizes! Sy is die gelukkige wenner van die Leer Meer sosiale media kompetisie. Sy het 3 maande se GRATIS Aanlyn Wiskunde Lesse gewen!
Onthou as jy wil aansluit by my Aanlyn Wiskunde Lesse, teen slegs R300 per maand, kontak my gerus op WhatsApp:
061 587 950
#WenMetWiskunde #Wiskunde #LeerMeer #AanlynWiskundeLesse
1 view