top of page

Wie is Nicole?

Nicole het in 2017 gematrikuleer met 6 onderskeidings by die Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Sy het in 2018 met Leer Meer Ekstra klasse begin om kinders te help beter wiskunde punte behaal.

Sy is tans besig met haar 3ee jaar by Unisa, vir haar Bcompt Finansiële Rekeningkunde graad by Unisa.


Luister gerus self na wat sy sê:


Comments


91399244_2607632006172492_81432772131946

Hoe het alles begin?

Hallo! Ek is Nicole Rossouw en hierdie is my Aanlyn Wiskunde Klasse se webbladsy.

Stuur gerus vir my jou navrae.  Ek kom so spoedig moontlik terug.

Kontak my:

WhatsApp: 061 587 9506

Per E-pos: leermeer.klasse@gmail.com

  • Facebook
  • Instagram

Baie dankie vir jou boodskap!

© 2023 Leer Meer Aanlyn Wiskunde Klasse. Met trots gemaak deur welikeit.

bottom of page