Kry 'n PERSOONLIKE WISKUNDE AFRIGTER!

Bly op datum met ons Aanlyn Wiskunde Video Lesse & Wiskunde Afrigting!


Teen 'n spesiale prys van slegs R300 'n maand tydens die Covid-19 pandemie, kry jy toegang tot die volgende:


• Jou Graad se Aanlyn Wiskunde Video Lesse. • Werksopdragte wat persoonlik deur Nicole gemerk word. • Terugvoering & raad gebasseer op jou uitslae.


Sluit vandag aan deur 'n WhatsApp aan my te stuur op 061 587 9506.


3 views

Recent Posts

See All