• leermeerklasse

Klasse nou R300 per maand tydens Covid!

Updated: 6 days ago

Moenie agter raak met Wiskunde nie! Wanneer die skole weer begin gaan julle BAIE besig wees & dus kan julle nou seker maak dat jul goed voorbereid is.

Ek bied al vir langer as twee jaar ekstra klasse aan in Wiskunde. Met die huidige "lockdown" bied ek nou klasse aanlyn aan.


Daar is ook weeklikse werksopdragte wat ek merk. Elke leerder kry ook 'n rapport wat jou punte aandui per afdeling.

Gebruik my aanlyn wiskunde video lesse om op datum te bly met die oorspronklike skool rooster


WhatsApp my op hierdie nommer 0626161559 om te registreer vir die aanlyn ekstra klas video lesse.


Kyk gerus na my webblad: www.leermeer.co.za


Baie dankie,

Nicole Rossouw

https://www.leermeer.co.za/inligting-agtergrond


0 views
91399244_2607632006172492_81432772131946

Hoe het alles begin?

Hallo! Ek is Nicole Rossouw en hierdie is my Aanlyn Wiskunde Klasse se webbladsy.

Stuur gerus vir my jou navrae.  Ek kom so spoedig moontlik terug.

Kontak my:

WhatsApp: 061 587 9506

Per E-pos: leermeer.klasse@gmail.com

  • Facebook
  • Instagram

© 2020 by Leer Meer. Proudly created by welikeit