Leer Meer Ekstra Klasse is reg vir 2020!
- leermeerklasse
- Jan 27, 2020
- 1 min read
Baie dankie aan Branders Drukkers wat hierdie pragtige motiverende plakkate vir ons klaskamer gedruk het. Ek is gereed vir hierdie jaar, en ek glo elkeen van my studente ook?
Sien julle binnekort!


Comments