top of page

GRATIS WISKUNDE LESSE! ✅

Ek het 2 volle gratis wiskunde aanlyn lesse beskikbaar per graad. 👏


Julle kan dit toets om te sien of die lesse sal help en of julle daarvan hou. Dit is nie 'n live sessie wat 'n sekere tyd bygewoon moet word nie, dit is beskikbaar om enige tyd te kyk.


Login met 'n gmail account - hier is die kode: uqcmrce

Hoop julle geniet julle Wiskunde! Nicole 😁


Comments


91399244_2607632006172492_81432772131946

Hoe het alles begin?

Hallo! Ek is Nicole Rossouw en hierdie is my Aanlyn Wiskunde Klasse se webbladsy.

Stuur gerus vir my jou navrae.  Ek kom so spoedig moontlik terug.

Kontak my:

WhatsApp: 061 587 9506

Per E-pos: leermeer.klasse@gmail.com

  • Facebook
  • Instagram

Baie dankie vir jou boodskap!

© 2023 Leer Meer Aanlyn Wiskunde Klasse. Met trots gemaak deur welikeit.

bottom of page