top of page

GRATIS WISKUNDE LESSE

Updated: Oct 15, 2020

NOTA TOT ARTIKEL: Ons wiskunde lesse is nou almal kleurvolle 'powerpoint' aanbiedings en nie meer soos die onderste videos. Die konsep bly egter dieselfde. (1 Aug 2020)


Hierdie video's is 'n goeie voorbeelde van ons Aanlyn Wiskunde Video Lesse! Al ons aanlyn videos kan jy in jou eie tyd, teen jou eie tempo kyk.


Fokus op Wiskunde afdelings wat vir jou moeilik is.


Leer Meer Wiskunde Ekstra Klasse - GR 8 tot 10 (Wiskunde en Wiskunde Geletterdheid) se aanlyn video lesse is nie "live" sessies waar die leerders 'n sekere tyd moet inskakel nie.


Die video lesse kan oor-en-oor gekyk word. Dit dien dus as 'n goeie bron van hersiening en voorbereiding vir toetse en eksamens.


MAAR DIS NIE AL NIE!

Daar is ook weeklikse werksopdragte wat ek merk. Elke leerder kry ook 'n rapport wat jou punte aandui per afdeling.


Sluit vandag aan deur 'n WhatsApp te stuur na my op 061 587 9506

Baie dankie, Nicole Rossouw



Graad 10 Gratis Les:

Graad 9 Gratis Les:

Graad 8 Gratis Les:


171 views

Recent Posts

See All
bottom of page