BLOOPERS...

Ek mag dalk goed wees in Wiskunde, maar ek is definitief nie altyd goed voor kameras nie!


Niemand is perfek nie ...


Hierdie is om julle bietjie agtergrond te gee, sodat julle kan sien hoeveel probeerslae dit vereis voordat ek my finale video oplaai!


#LeerMeer #Wiskunde #LeerMyKen #AanlynWiskundeKlasse


0 views

Recent Posts

See All