top of page

Aanlyn Wiskunde Video Lesse – KYK DIT OOR EN OOR!

Jou eie tyd, jou tempo, fokus op areas waarmee jy sukkel.


Moenie agter raak met Wiskunde nie! Wanneer die skole weer begin gaan julle BAIE besig wees & dus kan julle nou seker maak dat jul goed voorbereid is.


Leer Meer Wiskunde Ekstra Klasse - GR 8 tot 10 (Wiskunde en Wiskunde Geletterdheid) se aanlyn video lesse is nie "live" sessies waar die leerders 'n sekere tyd moet inskakel nie.

Die video lesse kan oor-en-oor gekyk word. Dit dien dus as 'n goeie bron van hersiening en voorbereiding vir toetse en eksamens.


MAAR DIS NIE AL NIE!


Daar is ook weeklikse werksopdragte wat ek merk. Elke leerder kry ook 'n rapport wat jou punte aandui per afdeling.


Sluit vandag aan deur 'n WhatsApp te stuur na my op 062 616 1559

Kyk gerus na my webblad https://www.leermeer.co.za/


Baie dankie, Nicole Rossouw





Comentários


91399244_2607632006172492_81432772131946

Hoe het alles begin?

Hallo! Ek is Nicole Rossouw en hierdie is my Aanlyn Wiskunde Klasse se webbladsy.

Stuur gerus vir my jou navrae.  Ek kom so spoedig moontlik terug.

Kontak my:

WhatsApp: 061 587 9506

Per E-pos: leermeer.klasse@gmail.com

  • Facebook
  • Instagram

Baie dankie vir jou boodskap!

© 2023 Leer Meer Aanlyn Wiskunde Klasse. Met trots gemaak deur welikeit.

bottom of page