Baie trots op jou deursettingsvermoë Waldo. Hou so aan!
- leermeerklasse
- Sep 8, 2020
- 1 min read
Updated: Oct 15, 2020
Waldo is 'n hardwerkende graad 9-leerder, met 'n groot passie vir sport.
Hy werk nie net hard op die sportvelde nie, maar in Wiskunde ook. Hy probeer altyd beter presteer, want hy weet waartoe hy in staat is.

Comments