Elke hoofstuk word afsonderlik verduidelik, soos wat dit sou behandel word in 'n ekstra klas. Al wat verskil is dat dit 'n aanlyn video les is. Elke les wat deur Nicole behandel word, word opgeneem, en opgelaai as 'n video op hierdie webtuiste.

Hoe werk die aanlyn video lesse?
Wat is die voordele van aanlyn video lesse?

Al die aanlyn video lesse kan oor-en-oor gekyk word vir die maand waarvoor daar betaal is. Dit verval slegs aan die einde van die maand, nie na elke video nie, maar kan weer beskikbaar wees sodra daar vir die nuwe maand betaal is.

Kan ek 'n video slegs een keer kyk?
Kan ek die videos download?

Die aanlyn video lesse kan GLAD nie gedownload word nie.

Dit kan slegs aanlyn gekyk word.

Dit voorkom die onwettige verspreiding van die videos.

Op watter toestel kan ek die videos kyk?

Die aanlyn video lesse is beskikbaar op tablets, rekenaars & selfone. Enige toestel wat toegang het tot hierdie webuiste kan gebruik word om die videos te kyk.

FAQ

- Die student kan op sy/haar eie tyd die les kyk.

- Die student kan op sy/haar eie pas en tempo die video kyk, want daar is die opsie om te "play" en "pause".

- Videos kan oor-en-oor gekyk word, dit verseker dat die student die werk kan hersien.

- Die videos kan voor toetse of eksamens weer gekyk word om te verseker dat die student goed kan voorberei.

Die aanlyn video lesse vereis 'n wifi konneksie. Die video lesse word teen 'n goeie kwaliteit aangebied, maar ons het verseker dat dit relatief min "data" gebruik. 

Plekke soos Vodacom, Cell-c, MTN en 8ta het daaglikse data opsies. Dit beteken dat data beskikbaar is vir 'n enkele dag se gebruik, teen 'n baie goedkoper prys as data wat vir 'n hele maand gebruik kan word. 

Click op die link om te sien hoe jy "mobile data" kan gebruik as 'n "wifi hotspot" om toegang tot wifi vir jou rekenaar te bied:

https://www.youtube.com/watch?v=3_wn_cdM6wg

Wat as ek nie toegang tot wifi het nie?
  • Leer Meer Aanlyn Lesse FB
  • Leer Meer Lesse Instagram

061 587 9506 (WhatsApp)

064 754 5247 (Telefoon)

© 2020 LEER MEER AANLYN LESSE.  Ontwikkel deur Nicole Rossouw. Web deur welikeit.